You will be kitted up in a full body harnesses with state of the art equipment and then 2 fully trained guides depart on our silent, battery operated carts into the mountain. Price includes drinks during and after the tour.
A short walk takes them to the departure point at the first slide, from where the breath-taking view reaches over the town of Ceres and across the Ceres Valley. Here the fun starts!
The slides vary in lengths from 110 meters to 290 meters! The highest point above the ground is 40 meters.
We operate in all-weather circumstances, we don’t have any group size limited, and children from 3 years old can take part in this amazing adventure.
Our office is situated at the “Natuurtuin” at the foot of the Michell’s Pass at the entrance of Ceres town from Cape Town side. (R46)
We are open every day of the year from 8h00 to 17h00 and tours depart every half hour, the last departure is at 17h00.
AFRIKAANS:
Skaars 1.5 uur se ry vanaf Kaapstad in die pragtige berge wat die Ceres valley omring is die nuwe “foefie slide” avontuur gelee. ‘n Ideale wegbreek uit die gejaagde lewe in die stad.
Die asemrowende rotsformasies van die Skurweberge en die rivier vorm die agtergrond van ‘n prêt-belaaide adrenalien-gevulde toer by die nuwe Ceres Zipslide Adventures, wat bestaan uit 8 glybane oor ‘n afstand van 1,4 km – die langste Foefieslide toer in Afrika!
Jy word toegerus met ‘n vol lyf harnas en die mees gevorderde toerusting, waarna jy vertrek op ons stil battery aangedrewe voertuie, vergesel van 2 opgeleide gidse. Pryse sluit koeldrank gedurende en na die toer in.
‘n Paar trappe neem jou na die beginpunt waar die groot prêt begin en jy ‘n asemrowende uitsig het oor die Ceres vallei.
AFRIKAANS:
Die glybane se lengtes wissel van 110 meters tot 290 meters! Die hoogste punt bokant die grond is 40 meters.
Die aktiwitweit vind plaas in alle weersomstandighede en kinders van 3 jaar en ouer kan deelneem.
Ons kantoor is geleë te Voortrekkerstraat 1, wat bekend staan as die “Natuurtuin” aan die voet van die Mitchells Pas by die ingang na Ceres vanaf Kaapstad (R46).
Ons is oop van 08h00 tot 17h00 elke dag van die jaar. Toere vertrek elke halfuur vanaf 8h00 en die laaste toer vertrek 17h00.
Facebook Comments